Die Boufonds is tot stand gebring omdat Solidariteit glo dat kennis die beste manier is om sy lede in die nuwe, onsekere ekonomie te beskerm….
Winston Churchill het dit so mooi beskryf toe hy gesê het ons gee vorm aan ons geboue, daarna vorm hulle ons. Die nuwe Sol-Tech-kampus word…
Die vaardighede en ontwikkeling van ambagslui staan sentraal tot die ontwikkeling van feitlik alle lande ter wêreld. Suid-Afrika is geen uitsondering nie – ambagte het…
Suksesvolle kultuurgemeenskappe benodig gesonde, stabiele en florerende onderwys en beroepsopleiding. Daarom het Solidariteit sedert 2010 al begin dink, droom en bou aan die idee van…
’n Omvattende opleidingsaanbod wat strek van skool, vaardigheidsopleiding, beroepsopleiding, universiteitsopleiding tot by voortgesette leer gaan die hart van die Solidariteit Werkherstelprogram wees. “Ons moet ons…
Die Solidariteit Beweging sal nou selfs vinniger aan opvoedkundige instellings met Afrikaans as voertaal bou. Afgesien van kritiek vanaf die LUR vir Onderwys in Gauteng,…
Dit is met groot opgewondenheid dat Solidariteit aankondig dat die nasionale inperking nie gaan verhoed dat die Sol-Tech Beroepsopleidingskollege se nuwe kampus in 2021 sy…
Deur Dr. Dirk Hermann Akademia het hierdie week aangekondig dat daar ’n nuwe voltydse kampusmodel in 2021 (dis sommer volgende jaar) vir eerstejaars by ’n…
Deur dr. Dirk Hermann Tydens die vakbond Solidariteit se jaarlikse kongres vanjaar het ons drie dinge bekendgestel: ons nuwe handelmerk, ons nuwe webtuiste en die…
Akademia brei in 2018 na die Oos-Kaap uit, wanneer 'n studiesentrum in Port Elizabeth sy deure vir voornemende studente oopgooi. Aansoeke vir studies in 2018…
Dit is met groot opgewondenheid dat Solidariteit aankondig dat die nasionale inperking nie gaan verhoed dat die Sol-Tech Beroepsopleidingskollege se nuwe kampus in 2021 sy…
Geskiedenis is op 20 Maart gemaak toe ’n uitgesoekte groep mense bymekaargekom het om ’n gedeelte van die nuwe Sol-Tech-kampus se muur te bou as…
Akademia gaan in 2021 met ’n voltydse kampusmodel in Centurion begin. Die kampus gaan spesifiek op skoolverlaters fokus. Nege grade gaan in die aanvangsjaar in…
Gehalte-onderrig is een van Sol-Tech se suksesresepte – maar sonder Ajani sou dit nie die nodige impak hê nie. Ajani is ’n maatskappy wat die plasing…
Deur Cilleste van Dyk Sol-Tech teiken selfgedrewe jongmense met ’n aanleg vir tegnologie en ’n passie vir beroepsgerigte werk, wat die behoefte het om by…
Dit is bykans tien jaar gelede dat daar begin werk is aan die vestiging van 'n selfstandige Afrikaanse universiteit. Hierdie groot projek is aangepak teen…
Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het op Vrydag 31 Augustus 2018 ’n eerste kwalifikasie in geesteswetenskappe bekendgestel tydens ’n eksklusiewe byeenkoms in Centurion. Hierdie kwalifikasie –…
Akademia spog daarmee dat haar BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie geakkrediteer is deur CIMA (Chartered Institute of Management Accountants), die grootste vooraanstaande professionele liggaam vir bestuursrekenmeesters in die…
“Waar kan ek ook een van daardie wit kieries kry waarmee almal hier rondloop?” wou talle besoekers aan Graan SA se onlangse Nampo-skou weet. Dié…
Akademia se suksesmodel vir die ondersteuning van afstandsonderrigstudente berus op kontak met dosente en medestudente. Om studente te akkommodeer wat nie naby een van die…
Oops! We could not locate your form.