Uncategorized

Vrydag | 05 Junie | 2020 Akademia gaan 2021 voltydse studies op Centurion-kampus aanbied

Akademia gaan in 2021 met ’n voltydse kampusmodel in Centurion begin. Die kampus gaan spesifiek op skoolverlaters fokus. Nege grade gaan in die aanvangsjaar in…

Lees meer >

Maandag | 18 Mei | 2015 Kgwadi bly druk by PUK

Ongeag die volgehoue druk op prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hy glo wéér, sonder ’n mandaat van die universiteitsraad, verreikende beleidsuitsprake…

Lees meer >

Maandag | 30 Maart | 2015 Studente-stormloop by Sol-Tech-opedag

Die trotse, Afrikaanse tegniese opleidingskollege het met sy onlangse opedag in Februarie 'n rekord aantal besoekers ontvang. Met meer as 'n 1 000 studente en…

Lees meer >

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close